Jacobus, Die ongelowige (Sellulitus)

Ja, dis nie altyd maklik vir my of my personeel nie.Omdat ek nie ‘n dokter is nie. En soms word hul sleg behandel omdat hul so “dom” is om vir ‘n niksmens soos ek te werk.Maar wat ek nie met papiere kan of wil wys nie, wys ek met my hande, die resultate.Dis die jaar […]