Hoekom dink almal om lekker te eet, is ongesond?

Jy kan lekker eet en nogsteeds gesond wees.

Met die gedagtes is Gesond101 gebore. Ons wil kos produkte daar buite sit vir die publiek wat ‘n lekker, gesonde alternatief is.

Die Pierre@ecohealth produkte komplimenteer die kosprodukte uitstekend, daarom hou ons voorraad van al die Pierre@ecohealth produkte teen fabriekspryse.

Ons bied ook die volgende dienste aan: limfdreinerings en MRA.

Gesond101 is jou een stop gesondheidswinkel, alles onder een dak.

 

SKAKEL : DINEL 073 404 6303