Clive Lintaar – Diabetiese Seer

Is maar net ‘n kort, maar baie dankbare storie. Ek getuig graag van my pad wat ek geloop het met ‘n diabetiese seer. AgtergrondgeskiedenisEk is in 2005 gediagnoseer met diabetes. In 2015 het ek n seer aan my regtervoet ontwikkel. Die wond het genees na omtrent 10 kursesse antibiotika. In November 2022Het ek op dieselfde plek weer n seer […]

Jacobus, Die ongelowige (Sellulitus)

Ja, dis nie altyd maklik vir my of my personeel nie.Omdat ek nie ‘n dokter is nie. En soms word hul sleg behandel omdat hul so “dom” is om vir ‘n niksmens soos ek te werk.Maar wat ek nie met papiere kan of wil wys nie, wys ek met my hande, die resultate.Dis die jaar […]