Ek kry rerig nie nou meer tyd by fabriek om iets te doen nie. As ek sê dat oor die 300 mense my al besoek het by die fabriek vanaf 14 Januarie, jok ek nie. Mense staan soms rye buite.
Kom ook van ver en vroeg. Wag tot hul my kan sien. Nederig dankie vir die vertroue.
Onthou maar net altyd dat jy die grootste rolspeler is. Kennis, insig en die wil om eienaarskap te neem van jou eie gesondheid. Ons ontwikkel produkte daarvoor en nie medisyne nie.
Hier kom dit… Goeie lewer en kolon detox, colostrum, kameelmelk, fulvic acid, glucose stabilizer, kerfir, kollageen, probiotika intesticol, imkonto. Baaaaie water en stysel en suiker vermy.