Rescue met Lewer Skade
Mamma Alta skryf haar storie op 26 Oktober 2023: Ek het so 3 weke gelede e-pos gestuur oor ons rescue hondjie met katgriep. Hondjie het oorleef. Veearts het urien toets gedoen laas week en haar UBG lesing was die diep oranje kleur by UBG +4 Al haar ander lesings was mooi. Tans voer ons (Ander […]
Die Kroniese Allergieë van Estelle Lessing
Estelle LessingBaie dankie Estelle, dat jy moeite gemaak het om die storie te skrywe. Ek plaas die stories om vir ander hoop te gee. En dankie dat jy bereid was om dit te doen.En kyk net hoe mooi is jy noudat jy gesond is?Mens moet maar soms reguit en eerlik presies sê hoe en wat […]
Annelien Ferguson – Getuigskrif
29/10/2022 – Annelien Ferguson: Annelien beskrywe self haar skete. Ook haar moedeloosheid en vrese. Hier is haar verslae ook.Annelien het erge kandida ook gehad. Wat vir enige vrou ‘n erge verleentheid is. Ek het nou nie nodig om die inflammasie en afskeidings en seer asook verleentheid grafies verder te beskrywe nie.Die invloed daarvan weer op die […]
Elma Delport neem Beheer
Ek kry rerig nie nou meer tyd by fabriek om iets te doen nie. As ek sê dat oor die 300 mense my al besoek het by die fabriek vanaf 14 Januarie, jok ek nie. Mense staan soms rye buite.Kom ook van ver en vroeg. Wag tot hul my kan sien. Nederig dankie vir die vertroue.Onthou maar […]
Tannie Gerda na Beroerte
Goeie môre Bernadette Graag deel ek met jou die vordering van Tannie Gerda vandat sy Pierre se program gebruik.Die konstante naarheid is heeltemal iets van die verlede. Sy drink in die oggend haar hippie shake met Colostrum gemeng en eet darem nou al bietjie meer gereeld, kleiner porsies.Wat die nagevolge van haar beroerte betref :1. Haar spraak […]
Ernst en sy bruid se droom
Ek is darem ‘n man met vele gelukkies. Maar kyk nou net hoe werk my geluk. Ek score maar ek score ook nie..Dit is met groot blydskap en nederige dankbaarheid dat ons Ernst en sy bruid se droom saam hul vier.Kyk, hier is die bewyse! “Hello Pierre”“Ek wil graag my en my vrou se storie deel […]