Salomien Barnardo – Beenwond
Hier is nog n goedvoelstorie vir julle. Een van ‘n baie bekommerde ma. Haar eie woorde staan hieronder.Nog ‘n Ecohealth sukses. Wat ons opdra aan die Gewer van die Goeie. Die ma wat my instruksies op die punt gevolg het.Wel, dis 3 maande? Wat sê julle?Salomien Barnardo: Beenwond Ons storie begin op die 11de November […]
Nelia se Veltoestand
Nelia het in Mei in 2022 by ons aangekom. Sy is ook deur al wat n velspesialis is, çhemiese produk op die mark. Noem maar die naam op. Sy het dit tot haar eie nadeel oor en oor gebruik.Ek sal die blogskrywe oor haar hieronder plaas. Hierdie veltoestande gee slagoffers ‘n verskriklike slegte selfbeeld. Nie eens te praat […]
Marelise en Ryan
Marelise Westfall en jongman Ryan. Kindersiektes. Ons eie pragtige Marelise Westfall, Ecohealth se ouditeur, kom al jare saam met ons en Ecohealth se natuurlike produkte.So knap as wat haar ouditeurswerk is, so ongelowig was sy (en vele vele ander), omdat ek nie ‘n dokter is nie) in Ecohealth se produkte.Groesbeek Bernadette het al baie gepraat en verduidelik. Wat kan […]
Annelien Ferguson – Getuigskrif
29/10/2022 – Annelien Ferguson: Annelien beskrywe self haar skete. Ook haar moedeloosheid en vrese. Hier is haar verslae ook.Annelien het erge kandida ook gehad. Wat vir enige vrou ‘n erge verleentheid is. Ek het nou nie nodig om die inflammasie en afskeidings en seer asook verleentheid grafies verder te beskrywe nie.Die invloed daarvan weer op die […]
Bruno die Labrador
‘n Storie van Adele Volschenck: Ek het nie mooi fotos van die toestand vroeër nie, maar ek vertrou dat jul die storie sal glo. Hallo Pierre, hoop dit gaan goed met julle.Kan jy asseblief advies gee of een van jul produkte sal werk. Ons het op Labrador hond afgekom in area wat nie behoorlik na gekyk word […]
Soreka Oosthuizen – Covid 19 Entstofslagoffer
Die Covid warboel het soveel mense seergemaak.Vriende verwar, geskeur. Mense hul werke huise en toekoms laat verloor.Met al die verliese, van reg of verkeerdIs hier horde mense wat by die fabriek in gehawende toestande instap. Siek. Verwoes, afgeskrywe en kreupel of kruppel, soos die senuwees aangetas is.My werk is net eenvoudig, om ongeag die oorsaakDie […]
Elma Delport neem Beheer
Ek kry rerig nie nou meer tyd by fabriek om iets te doen nie. As ek sê dat oor die 300 mense my al besoek het by die fabriek vanaf 14 Januarie, jok ek nie. Mense staan soms rye buite.Kom ook van ver en vroeg. Wag tot hul my kan sien. Nederig dankie vir die vertroue.Onthou maar […]
Kinders wat siek bly
Kameelmelk en die waarheid. Een ding is seker: toe die Kameel gemaak is het Abba mooi gedink.Hierdie skepe van die woestyn wat dae sonder water kan loop. Mens sal dink hul stoor hul water in die twee knoppe op die rug maar hul doen nie.Hul stoor water in hul bloed.Maak hul neusgate geheel en al […]
Tannie Gerda na Beroerte
Goeie môre Bernadette Graag deel ek met jou die vordering van Tannie Gerda vandat sy Pierre se program gebruik.Die konstante naarheid is heeltemal iets van die verlede. Sy drink in die oggend haar hippie shake met Colostrum gemeng en eet darem nou al bietjie meer gereeld, kleiner porsies.Wat die nagevolge van haar beroerte betref :1. Haar spraak […]
Ernst en sy bruid se droom
Ek is darem ‘n man met vele gelukkies. Maar kyk nou net hoe werk my geluk. Ek score maar ek score ook nie..Dit is met groot blydskap en nederige dankbaarheid dat ons Ernst en sy bruid se droom saam hul vier.Kyk, hier is die bewyse! “Hello Pierre”“Ek wil graag my en my vrou se storie deel […]