Rona se Sak
Rona se verhaal van haar man se Prostaatkanker soos sy vertel :
Dit is voorwaar ‘n mylpaal.
Die diagnose twee jaar terug was n doodsvonnis. Deur Vader se genade is daai deklarasie gekanselleer.
Waar die onkoloog gewaarsku het dat Sak binne twee jaar ‘n pynlike dood sou sterf sonder die voorgeskrewe behandeling, kon ons vandag sy 70ste vier.
(03 Augustus 2023)
Meer as twee jaar later vol energie, lewe en blydskap.
8 maande se Ecohealth produkte het hom opgebou en was deel van sy herstel.
Dankie Pierre van Niekerk
Produkte : Camelmilk Hippie shake Spice mix
Kabuchu Omega 3
Immune fizzy Vit A-Z
Umkhonto Epson salts
Fulvic acid Bioworx intesticol
Omega 3 Vit D3
Lirè Hurn
Nog ‘n GOEDVOELSTORIE en ‘n UIT MY HART UIT – DANKIE! Liewe oom Pierre.Ons gesin wil baie dankie sê dat oom ons dogtertjie (Liré) gehelp het met (uiteindelik) die regte behandeling na baie dokters en spesialiste nie antwoorde gehad het nie. Waar hul selfs “brain scans” aanbeveel het en ‘n gewas op haar brein vermoed […]
Rescue met Lewer Skade
Mamma Alta skryf haar storie op 26 Oktober 2023: Ek het so 3 weke gelede e-pos gestuur oor ons rescue hondjie met katgriep. Hondjie het oorleef. Veearts het urien toets gedoen laas week en haar UBG lesing was die diep oranje kleur by UBG +4 Al haar ander lesings was mooi. Tans voer ons (Ander […]
Peet en die Bakterië
Peet de Necker Foto heel onder is grusaam. (Nie vir sensitiewe kykers nie)! Maar ek […]
Die Kroniese Allergieë van Estelle Lessing
Estelle LessingBaie dankie Estelle, dat jy moeite gemaak het om die storie te skrywe. Ek plaas die stories om vir ander hoop te gee. En dankie dat jy bereid was om dit te doen.En kyk net hoe mooi is jy noudat jy gesond is?Mens moet maar soms reguit en eerlik presies sê hoe en wat […]
Lourens verloor 70Kg
Lourens en 70 kg gewigsverlies.Wanneer mense na ander se gewig verwys, raak mens ‘n baie sensitiewe punt aan.Jy werk met ‘n hele mens se selfbeeld en baie lange wroeging en selfs gevegte met God.Vele stap hier in, uitbaklei, moeg en moedeloos en het alles op die mark al ten duurste probeer.Vele mense sit gewig aan. Eet omtrent niks […]
‘n Nuwe begin vir Mooman en May-May
Hulle was gerescue deur J&P Abuse fund. Beide baie siek.Ecohealth het ook hul veearts rekening betaal en, ‘n huis vir hulle saam gesoek. Hulle is vandag gesond en pragtig en ons begin vandag huis soek vir twee saam. Jy kan dus gerus aansoek doen as jy liefde in jou hart het. Hulle was in hokke buitekant. Hul is verder […]
Okkie Nel – Diabetes en Hoë Bloeddruk
Ek is dankbaar vir die mooi storie.Lees, en alle eer aan die Gewer van Kennis en die Goeie Gewer.Tinky Bekker Nel en haar man, Okkie Nel.Diabetes, hoë bloeddruk en Ecohealth se produkte: 24/03/2023 My man is gediagnoseer met hoëbloedruk omtrent vir 3 jaar.Hy is in 2021 gediagnoseer as ‘n diabeet met ‘n baie hoë suikertelling.Sy bloeddruk het […]
Jaco # Bees van Wyk – Kanker
Ek is dankbaar…Dis die derde persoon gesond van kanker, wat my vanoggend bel om dankie te sê. Of inkom om vir my dankie te sê.Dan wil die trane wil loop. En laat ek erken, by my ook. Jaco Bees van Wyk is so klong. Hier spreek hy sy dankbaarheid korrek uit. Want julle weet almal, dit […]
Clive Lintaar – Diabetiese Seer
Is maar net ‘n kort, maar baie dankbare storie. Ek getuig graag van my pad wat ek geloop het met ‘n diabetiese seer. AgtergrondgeskiedenisEk is in 2005 gediagnoseer met diabetes. In 2015 het ek n seer aan my regtervoet ontwikkel. Die wond het genees na omtrent 10 kursesse antibiotika. In November 2022Het ek op dieselfde plek weer n seer […]