Goeie môre Bernadette
Graag deel ek met jou die vordering van Tannie Gerda vandat sy Pierre se program gebruik.
Die konstante naarheid is heeltemal iets van die verlede. Sy drink in die oggend haar hippie shake met Colostrum gemeng en eet darem nou al bietjie meer gereeld, kleiner porsies.
Wat die nagevolge van haar beroerte betref :
1. Haar spraak is beter, sukkel net as sy op haar senuwees raak met tye.
2. Sy kon glad nie in die aande op haar sy lê of omdraai nie met haar knieg wat so gepyn het nie.
3. Sy moes in 1 posisie met kussing tussen die bene lê dat hy nie aan die ander 1 raak nie. Sy het in die nag wakker geword van die pyn.
4. MAAR, vanaf die eerste nag wat sy die Neuropatic room aan smeer, pyn die knieg glad nie meer nie.
Sy het 1 aand sommer aan die anderkant van die bed wakker geword. Sy kan ook nou vir langer tye staan en stap fluks winkel toe.
Haar gemoed en energievlakke het soveel verbeter.
- Sy sê dit is die eerste keer in 2jaar na haar man se dood,dat sy weer “normaal” voel.
- Sy huil nog oor haar man se afsterwe, maar haar algehele gemoeds toestand het dramaties verbeter.
- Omdat haar pyn minder is en haar energie vlakke beter het, kan sy weer funksioneer.
- Ons verf haar kombuis kaste met tjhokko paint en sy baljaar saam met haar klein kinders.
Ek neem aan die hormoonvlakke is besig om te herstel, want die rouheid op haar privaatdele van die afgelope 4jaar na die sterilisasie waarvan sy gekla het, is ook beter.
Ons het nog heeltyd ‘n hitte golf wat hier deur gaan,so kan nog nie rapporteer oor die warm gloede nie.
Al wat nie regtig verbeter het nie is haar slaap.
Verder hemel sy vir Pierre op! Hy is beter as enige dr wat sy al gaan sien het. Nogmaals baie dankie vir jou hulp en insette. Dit word opreg waardeer.
Tagged colostrum, hippie shake, neuropathic cream