'n Paar van Pierre se skrywes

Cancer

KANKER BEHANDELING

Verstaan kanker

Baarmoeder kanker

En nog vele meer by: Pierre se Blog

WOND BEHANDELING

By die Pierre@Ecohealth fabriek in Technopark, Centurion, word daar bv. brandwonde en snywonde behandel. Ons gebruik verskeie natuurlike produkte insluitend heuning en suiker.

Lees meer hieroor vanaf die skakel
op Pierre se Blog

Wound Care

SUIKER (DIABETES)

Die inname van suiker is toksies en skadelik. Die rede tot diabetes, vetsug, gewigsprobleme, velprobleme, outo-imuunsiektes, hartsiektes, kanker en waterrentensie. Dit beïnvloed byna elke faset van mens en dierlike gesondheid.

GEWIGSVERLIES

Om gewig te verloor is vir sommige ‘n bitter swaar lewenservaring en in wese ‘n erge stryd en lyding. … Daar is enkele kruie wat bepaalde funksies moet verrig in die reeks vetverliesprodukte. Die skrywe moet saam met ander artikels oor produkte gelees word wat die afgelope tyd geplaas is oor gewigsverlies. Lees hulle op Pierre se Blog

DIEREGESONDHEID

Hier praat Pierre op sy blog van alle dieregesondheid. Dit sluit in angs, probiotika, wonde, blaasinfeksie ens.

Lees gerus vanaf die skakel

Noodhulp vir Diere