Clive Lintaar – Diabetiese Seer
Is maar net ‘n kort, maar baie dankbare storie. Ek getuig graag van my pad wat ek geloop het met ‘n diabetiese seer. AgtergrondgeskiedenisEk is in 2005 gediagnoseer met diabetes. In 2015 het ek n seer aan my regtervoet ontwikkel. Die wond het genees na omtrent 10 kursesse antibiotika. In November 2022Het ek op dieselfde plek weer n seer […]
Salomien Barnardo – Beenwond
Hier is nog n goedvoelstorie vir julle. Een van ‘n baie bekommerde ma. Haar eie woorde staan hieronder.Nog ‘n Ecohealth sukses. Wat ons opdra aan die Gewer van die Goeie. Die ma wat my instruksies op die punt gevolg het.Wel, dis 3 maande? Wat sê julle?Salomien Barnardo: Beenwond Ons storie begin op die 11de November […]