Nelia se Veltoestand

Nelia het in Mei in 2022 by ons aangekom. Sy is ook deur al wat n velspesialis is, çhemiese produk op die mark. Noem maar die naam op. Sy het dit tot haar eie nadeel oor en oor gebruik.Ek sal die blogskrywe oor haar hieronder plaas. Hierdie veltoestande gee slagoffers ‘n verskriklike slegte selfbeeld. Nie eens te praat […]

Elma Delport neem Beheer

Ek kry rerig nie nou meer tyd by fabriek om iets te doen nie. As ek sê dat oor die 300 mense my al besoek het by die fabriek vanaf 14 Januarie, jok ek nie.  Mense staan soms rye buite.Kom ook van ver en vroeg. Wag tot hul my kan sien. Nederig dankie vir die vertroue.Onthou maar […]

Kandida (Net vir volwassenes)

Die is net vir volwassenes.Waarskuwing:MOET NIE LEES AS JY SOET EN KUIS IS NIE.Of soos ek nog steeds wit en rein en onskuldig is nie! Eish!Ek wil nie aandadig wees aan vleeslike vergrype en boheemse gedagtes wat vroue so begeerlik en uitlokkend maak nie. Wat vele ander weer na die swart klede van sonde gaan […]