Die Kroniese Allergieë van Estelle Lessing

Estelle LessingBaie dankie Estelle, dat jy moeite gemaak het om die storie te skrywe. Ek plaas die stories om vir ander hoop te gee. En dankie dat jy bereid was om dit te doen.En kyk net hoe mooi is jy noudat jy gesond is?Mens moet maar soms reguit en eerlik presies sê hoe en wat […]

Nelia se Veltoestand

Nelia het in Mei in 2022 by ons aangekom. Sy is ook deur al wat n velspesialis is, çhemiese produk op die mark. Noem maar die naam op. Sy het dit tot haar eie nadeel oor en oor gebruik.Ek sal die blogskrywe oor haar hieronder plaas. Hierdie veltoestande gee slagoffers ‘n verskriklike slegte selfbeeld. Nie eens te praat […]

Tannie Gerda na Beroerte

 Goeie môre Bernadette Graag deel ek met jou die vordering van Tannie Gerda vandat sy Pierre se program gebruik.Die konstante naarheid is heeltemal iets van die verlede. Sy drink in die oggend haar hippie shake met Colostrum gemeng en eet darem nou al bietjie meer gereeld, kleiner porsies.Wat die nagevolge van haar beroerte betref :1. Haar spraak […]