Nelia het in Mei in 2022 by ons aangekom.
Sy is ook deur al wat n velspesialis is, çhemiese produk op die mark. Noem maar die naam op.
Sy het dit tot haar eie nadeel oor en oor gebruik.
Ek sal die blogskrywe oor haar hieronder plaas.
Hierdie veltoestande gee slagoffers ‘n verskriklike slegte selfbeeld. Nie eens te praat oor tieners en ander jongmense nie.
Enkele jare gelede, toe ek ons eie velsorgreeks ontwikkel het, het van die navorsing beweer dat mens iemand met tot 14 jaar kan verjong as jy sekere voedingsprodukte biologies opneembaar in die selle van die vel kan inneem, om as selvoedsel te dien.
- Almal weet ek het ons eie unieke kolostrum en kollageen velsorgprodukte ontwikkel.
- Met ons Olyfolie pulp (Olive oil Pulp) om vel sag te maag, puisiese se wande sag te maak, en olyf se Biotin as sterk antioksidant in die vel natuurlik te plaas
- Met ons eie unieke gesigsmasker om swartkoppies en olierigheid te absorbeer en die vel se pH te herstel.
- Met ons eie unieke Promin, ‘n produk wat gesonde groepe gesigsbakterie op die vel hervestig.
- Met ons eie unieke “Rejuvinating” olie om die vel nuut te voed en nuwe asook jong selle te stimuleer om ou merke te versag en beste moontlik toe te groei (soos jul hier kan sien.
- Dan ons kolostrum kollageen balm aan te smeer in die aand
- Laastens, ons eie unieke vogroom.
- Suiker sb stysel uitsny, preserveermiddels en krag energie drankies
- Kolon en lewer skoon ala Ecohealth metode
Dis nou sowat 9 maande.
Nelia het net toegang tot Ecohealth se produkte. Kyk self die resultate.
Ecohealth is baie trots.
Toe ek bewerig die produkte ontwikkel het, het ek besef dat ek ‘n magtige bedryf stroomop aan die bors daag. En het ek nie moeilikheid gehad nie?
Ek ken geen ander produk wat dit wat met Nelia gebeur, kan laat gebeur nie.
Kyk ons produkte se natuurlike resultate.
Tagged baie probiotika, bentonite, fulvicsuur, hippie shake, kefir, kollageen, kolostrum, skin, vel