Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Natuurlike Wondbehandeling:

Jan van Lill: – Strydenburg

26.11.2019 – 30.11.2020

Jacqueline van Eck- se
reis met ‘n wond, en haar suksesverhaal.

Jan van Lill is ‘n diabeet met neuropatie

  • Neuropatie is ‘n toestand wat algemeen onder diabete voorkom
  • Dit is ‘n toestand waar daar ‘n verlies is aan gevoel en sensitiwiteit
  • in hande en voete
  • Ook in organe soos die hart, lewer en niere
Oorsaak van wond
  • Op 26.11.2019 loop Jan kaalvoet op ‘n warm somersdag en verbrand sy voet op hul leiklipstoep in Strydenburg, Noord Kaap
  • Hy brand sy voetsole op die warm leiklip, omdat hy geen gevoel het in sy voete nie.

Tradisionele behandeling
Jan se vrou het die voet op tradisionele maniere probeer behandel
  • Rooipeper
  • Borrie en
  • “Dooie See” produkte.

Diabete se wonde verswak egter baie vinnig
  • Jan is kort daarna opgeneem in die hospitaal op Hopetown, waar hul sy suiker gestabiliseer het
  • En ook aandag aan sy voetsool wond gegee het

Die agteruitgang van die voet

 

Hospitaalbehandeling

  • Jan het iewers ‘n weerstandige bakterie opgetel in die wond
  • Kliniek het Jan net antibiotika gegee en huistoe gestuur
  • Gesê dat hul niks meer vir Jan kan doen nie

Die agteruitgang daarna is soos volg…

 

Die agteruitgang vervolg…
  • Op 05.08.2020 vra ‘n persoon hulp vir Jan op die FB blad, Pierre@Dieregesondheid
  • Waarop die Pierre @ Ecohealth se Hopetown Depot, Jaqueline van Eck
  • Jan op 06.08.2020, sowat 50 km van hul plaas af

gaan besoek.

…   Jacqueline van Eck se beskrywing

•      “Ek het in April 2020 as agent by Pierre@Ecohealth aangesluit.
  • Hierdie was my eerste wondbehandeling, en ek was vreesbevange…
  • Want almal voorheen het gefaal…”

Voorgestelde Wondbehandeling

  • Week wond vir 15 – 20 min in flou soutwater

(2 teelepels sout per liter)

  • Terwyl jy die water meganies spoel oor die wond om dooie weefsel te verwyder
  • Maak wond winddroog
  • Plaas dik  bruinsuiker op.
  • Plaas baie gaas bo-op en draai toe.
  • Herhaal 2 x per dag.

Wees gewaarsku by wondbehandeling…

•       Die reuke (dus bakterie) wat van in hierdie wond voorkom, is ‘n afgryslike reuk.

  • ‘n 3-laag materiaal masker was onvoldoende.
  • Wonde raak eers erger met suiker, en dan beter.
  • Die bruinsuiker het al die dooie weefsel na ‘n ruk geskei van die liggaam
  • Toe die dooie weefsel af is, het die stank en reuk verdwyn .

“Ek het hom gevra om te oorweeg om nie die kliniek in die tydperk te besoek nie…”

“Want ek was bang hulle sê om die “Kwaksalwer”se behandeling te stop…”

Pierre@ Ecohealth Magnesium Mengsel
  • Ons het Ecohealth se engelse-sout en aquasroom (50/50) gemeng
  • Die lyf en bene 2 x per dag daarmee gesmeer en ook masseer
  • Massering en die bevordering van bloedsomloop is krities vir alle mense se gesondheid
Suiker word met Ecohealth Kolostrum vervang
  • Nadat die suiker die bakterie gedood het en die dooie weefsel losgemaak het van die liggaam
  • Het Pierre voorgestel dat “Ecohealth kolostrum” poeier nou i.p.v. suiker op die wond gesit word.
  • Die flou soutwater behandeling bly dieselfde as metode om wond natuurlik skoon te maak en bakterie te verwyder

Vordering na bakteriese infeksie…
Nuwe weefselgroei gestimuleer deur die immuunstelsel en kolostrum
Gereed vir die Ecohealth Blomswawelmengsel
  • Ná die foto op 30.11.2020, het Pierre gesê dat ons nou met die Ecohealth Blomswaelmengsel moet begin
  • Om die vel te voed met zinc en swawel
Vordering

Bykomende genesing

•       Tydens my besoek op 14.10.2020 het sy dogter my gewys dat sy voetsole gevoel het!
  • Hy het nie daarvan gehou toe sy hom onverwags onder sy voet kielie nie.

Waardevolle les geleer :

•       Die engelse-sout/aquasroom werk ook wonders vir Neuropatie!
  • Pierre@Ecohealth se produkte werk!!

Waardevolle lesse in Wondbehandeling…

  • Doen soos jy gesê word om te doen. Net dit!
  • As dit nie vir Jan se dogter was wat 100% toegewyd was in haar pa se wondbehandeling nie, sou hy waarskynlik sy voet verloor het.
  • Ek kon weens afstand, slegs 1 x per week by Jan uitkom.
  • Glo in jouself en
  • Glo in die produkte wat jy gebruik,

selfs al raak jy by tye moedeloos.

Wat als gebruik was in die wondbehandeling

Geaktiveerde houtskool vir diep vrot onderliggende ontsteking

Bruinsuiker – om bakterie te dood en dooie weefsel los te maak.

Kolostrum poeier – om weefselgroei te bevorder

Pierre se blomswawelmengsel – om ‘n oppervlakkige velwonde gesond te maak.

  • Dankie, Pierre!  Dit was ‘n omgelooflike reis na genesing!!

Share on Social Media

.

Cookie Policy

This site uses cookies to store information on your computer.

Do you accept?