012 880 4685

TRIPHALA

Spread the love

PIERRE @ NATURAL HEALTH

TRIPHALA AS NATUURLIKE KRUIE VIR PERMANENTE GEWISGVERLIES…

WAT IS VET SE DOEL?
  • Sonder vet sal ‘n mens vries
  • Sal senuwees blootgestel wees
  • Sal die liggaam nie belangrike vitamienes stoor nie
  • Of ‘n funksionele immuunsisteem hê nie
  • En, op sellelêre vlak sorg vet dat selle membrane het
„ STUBBORN FAT”
  • „Stubborn fat” is daardie vetselle wat nie met dieet of oefening afbreek nie
    • Dit is vetselle versadig met vrye radikale, rook, toksiene, afvalstowwe, koolsuurgas van die liggaam, gebruikte voedingstowwe, ens!
    • Medisyne is vol vreemde stowwe wat die liggaam nie herken nie!
    • Saam met medisyne, is daar vele ander produkte se elemente wat vreemd is vir die liggaam, wat hy nie weet hoe om dit af te breek of uit te skei nie.
  • Dan stoor die liggaam onbekende elemente in vetselle, tot die vetsel versadig is.
    • As die vetsel versadig is, dan stoor die liggaam dit tot die volgende vetsel versadig is.
    • Oor tyd word vetselle meer en meer. Versamel nog en nog…
•    En niks breek af nie
  • Geen dieet van honger laat die persoon gewig verloor nie

FAT IS ALSO KNOWN AS “ADIPOCYTES”

Adipocytes, as they’re properly known, are the cells that store excess lipids, the molecules that include fats and related substances.

Fat (Adipocytes) is also regulating nutrients releasing hormones that influence blood pressure, thyroid function and even reproduction

One of the biggest misconceptions about fat

Is that “lost fat” is literally burned off as energy.

What really happens is that all of the atoms in fat combine with oxygen atoms to form carbon dioxide and water.

WHAT IS CARBON DIOXIDE – A FREE RADICAL

FORMATION OF FREE RADICALS

LOSING FAT

•   In adulthood, the overall number of adipocytes stays stable, according to a 2008 paper in the journal “Nature.”

“Most weight loss and weight gain comes not from losing or gaining fat (adipocytes), but from those cells expanding and shrinking as the energy inside is stored or burned”
TOKSIENE IN VETLAE

Wateroplosbare Toksiene

  • Water-oplosbare-elemente word maklik afgebreek en uitgeskei

Vetoplosbare toksiene

  • Skei nie maklik uit nie.
  • Vetselle versamel akkumuleer soos wat dit toksiene en vrye radikale versamel
  • Pak dan op die maag, heupe, borste en bene aan…
OUDERDOM EN VRYE RADIKALE
  • Hoe ouer die mens word…
    • Hoe meer wys die invloed van ouderdom en versameling van vrye radikale in die gesig en in die lyf.
    • Vetoplosbare vrye radikale en toksiene versamel stadig oor tyd
    • Wat as geharde selle beskou word wat net so stadig afbreek, en
    • Die liggaam/immuunstelsel immuunstelsel verlam in sy poging om dit af te breek
VELSORG EN GEWIGVERLIES BEGIN JOU DENKE
  • Heel eerste by jouself
    • By eie OMGEE en LIEFDE vir die self
    • Vir eie OMGEE vir jouself
    • POSITIEWE DENKE EN POSITIEWE MENSE
    • By RESPEK  en SELFRESPEK
    • Vir dit wat jy in jou liggaam toelaat
•    By aktief PRAAT met jouself, om jou EIE beste vriend te word
GEWIGSVERLIES BEGIN BY BEWUSTHEID
  • En, kennis van jou liggaam se genetika en tekortkominge …
  • Skadelike kosse en produkte
  • Produkte en kosse se bydrae tot vetversameling en velskade
  • Produkte waarteen die liggaam rebelleer, bv. Gluten, preserveermiddels
  • Kennis van eie vrye radikale vervaardiging
  • Omgewing se vrye radikale versameling op die vel

VRYE RADIKALE

VELSORG EN GEWIGSVERLIES

  • Begin nie by „MAGIC PILLE” of DOEPA in bottels nie
    • Begin by jou as mens en die GEHALTE VAN KEUSES wat jy maak

Kennis van velsorg en gewigsverlies is NIE mag nie- Kennis van Velsorg en Gewigsverlies in Aksie, is MAG

En dit bring dan permanente sukses

TRIPHALA
  • If you implement daily habits and seasonal detox programs to remove toxins, you can help avoid weight gain.
AYURVEDIC TEGNIEKE EN KRUIE
  • Fokus op die verwydering van toksienes en vrye radikale in die liggaam
    • Wat diep gebed lê en vetselle wat versadig is met afvalstowwe en toksienes
  • GEWIGSVERLIES BEGIN DUS
    • Om bewustelik daagliks van natuurlik versamelde vrye radikale in die diëet
  • Omgewingsfaktore soos besoeldelde lug, petro- chemiese lugbesoedeling

van stede, fabrieksrook, pestisiedes, insektisiedes, nikotien , ens.

“As we grow older, it can be extremely challenging to lose fat through diet and exercise alone”

Ayurveda focuses on why your fat cells are getting bigger and gives you solutions that work long

“Ama” is a special concept in Ayurvedic medicine that’s key to losing weight. In Ayurveda, ama means “toxins.”

These toxins result from the accumulation of impurities in our bodies as a result of improper diet, chronic stress, and pollutants from the environment.

Ayurvedic techniques are targeted specifically at removing “ama” from your body, which then shrinks your fat cells.

If you implement daily habits and seasonal detox programs that help remove these toxins, you can help avoid weight gain.

AYURVEDIC KRUIE VAN DIE OU BESKAWINGS

  • In die ou beskawings het mense tradisioneel kruie gebruik wat die wetenskap bewys het, het vele gesondheidseienskappe
  • Dink aan kaneel, gemmer, borrie, swartpeper en rooipeper, rou heuning…
  • Uit die dieselfde rykdom van kruie-kennis kom „TRIPHALA”
  • Wat samestellings is van drie vrugte/neute, wat as eenheid sinergistiese eienskappe en funksies het
PRODUK 1: AMALAKI
  • Bekend as een van die beste natuurlike anti-oksidante wat op molekulêre vlak natuurlik aan vrye radikale natuurlik te bind
    • Word ook gebruik om inflamasie wat weens toksienes in die liggaam versamel en ontsteek, te verlig
    • Help om „lean body mass” te onderhou
    • En gebruik om gesonde suikervlakke in die liggaam te handhaaf
PRODUK 2: HARATIKI
  • Is bekend vir die binding en versameling van vrye radikale en vettoksienes in die kolon.
  • Molekulêre samesteling bewys HARATIKI se verbindingsvermoëns om vrye radikale te „scavage” en te bind by verkoues, hoes, aknee en funksioneel by die opbou van immuuniteit
  • Word by haarverlies en skilfers as natuurlike middel gebruik
  • Een van die bekendste natuurlike produkte wat ligte purgasie eienskappe het om die kolon skoon te hou.
PRODUK 3: BIBHITAKI
  • Is bekend om aan vette te bind in die lewer (Fatty Liver Disease)
    • Vette en vog natuurlik af te dryf (duretikum)
    • Diabetes en bloedsuiker te reguleer
  • Bibhitaki is hoog in “gallic acid” and “ellagic acid”.
    • Dit is twee Phyto-chemikalië wat positiewe effek het op bloedsuikervlakke, insulien sensitiwiteit en daarmee dan…
    • Gewigsverlies bevorder.

MOONTLIKE NAGEVOLGE

  • Natural laxative in high amounts.
  • Triphala has not been tested on expectant women or lactating mothers.
  • There are no studies proving the opposite. So do not use
  • May affect blood thinners such as Warfarin. Therefore, do not use.

×