Your browser version is outdated. We recommend that you update your browser to the latest version.

Hoe keer ek dit, hoe kry ek my jeug terug….

Fulvic suur is in mens-en diergesondheid

net so belangrik soos

Sonlig
Suurstof
Water

 

Sonder Fulvic Suur

Kan plante nie oorleef nie

En sonder plante sal die mens en dier nie kon bestaan nie

Fulvic Suur is een van die belangrikste boustene in mens en dier se lewens

Fulvic Suur het by die mens en dier

Presies dieselfde aksie en funksie;
Dit dra kritiese minerale en voedingstowwe, in hul ontbinde vorm, weens sy chemiese komposisie en samestelling
Direk tot in die hartjie van elke sel waar dit selle voed en versorg

Fulvic suur word in die grond gevind…

Waar dit twee lewensbelangrike funksies uitvoer…

Om uit grond alle minerale, spoorelemente, voedingstowwe wat deur mikrobiese aksie agtergelaat is te absorbeer…

En dit na plante toe oor te dra waar dit gebruik word vir gesonde groei en lewe…

Humic suur vs Fulvic suur

  • Fulvic suur is kritiese komponent Humic suur, belangrike boustene van organiese metabolisme.
  • Fulvic suur molekule omvat meer suurstof, wat krities is in die detox van die liggaam
  • Beste manier om van Vrye Radikale ontslae te raak is groentes wat Vrye Radikale absorbeer
  • Of Vrye Radikale te absorbeer met die gebruik van Fulvic suur

Fulvic Suur maak Voedingstowwe Bio-Aktief

  • Wat beteken dit aktiveer noodsaaklike selprosesse op sellulêre vlak
  • Dit is mikroskopies klein, wat beteken dit penetreer selwande gemaklik
  • Fulvic suur stort minerale in selle, ontgif en bring suurstof na selle
  • Stimuleer alle funksies van selle om dit gesond en aktief te hou…

Fulvic Suur is die brugbouer…

  • Tussen belangrike spoorelemente en kritiese minerale soos zinc, magnesium e.a wat daagiks benodig word (groter as 200 mg per dag)
  • Absorbeer nodige minerale en spoorelemente (disolve)
  • Vervoer hierdie natuurlike voedingsuspensie in lewende selle in
  • Kataliseer binne selle belangrike ensiemreaksies
  • Detox die liggaam deur aan Vrye Radikale en skadelike nie- organiese elemente te bind
  • Dit op te los en natuurlik uit te skei…

Fulvic suur in die liggaam

  • Maak spoorelemente en minerale in hul natuurlike staat meer oplosbaar
  • Deur dit te verander na organiese ioniese vorms…
  • Wat maar net beteken dit is elektries-gelaaide atome wat makliker deur selwande beweeg om voedingstowwe af te lewer

Fulvic Suur in jou liggaam…

  • Bind en daarmee breek skadelike afvalstowwe wat in vet en ander selle versamel het af
  • Detoxs dit na nie-skadelike materiaal wat die liggaam werklik kan uitskei
  • Dien as die sel se „ Battery Charger”
  • Wat konstant minerale en vitamiene in selle aflewer
  • Sodat selle maksimale potensiaal, energie, groei en krag tot vernuwing kan bevat

Opsommend

  • Fulvic Suur is die kritiese komponent in Humic Suur
  • Wat belangrike boustene is in organiese metabolisme
  • Hoë konsentrasies suurstof dra, meer as ander Humic Sure
  • Verwyder skadelike Vrye Radikale van gestoorde plekke in selle
  • En is in velsorg en verslanking…
  • Absoluut krities

Share on Social Media

.